EMBRACE JOU KAKTUS

TMKAKTUS

New product

6 Items

In stock with us

R 136.18 tax incl.

Add to wishlist

More info

<?xml:namespace prefix="v" ns="urn:schemas-microsoft-com:vml"?></v:stroke></v:f></v:f></v:f></v:f></v:f></v:f></v:f></v:f></v:f></v:f></v:f></v:f></v:formulas></v:path><?xml:namespace prefix="o" ns="urn:schemas-microsoft-com:office:office"?></o:lock></v:shapetype></v:imagedata><?xml:namespace prefix="w" ns="urn:schemas-microsoft-com:office:word"?></w:wrap></v:shape>Embrace Jou Kaktus!</o:p>

Reklameteks:</o:p>

Met Embrace Jou Kaktus slaag Theo Marais skitterend daarin om die leser kort-kort te laat skater – en terselfdertyd diep te laat nadink. In Embrace Jou Kaktus dra dr Marais belangrike lewenslesse op sy humoristiese manier oor. Hy sal byvoorbeeld 'n vertelling begin met dié woorde: “Die stelling word baie dikwels gemaak dat prostitusie die oudste beroep in die wêreld is. Dit is nie. Beroepsliegbek is die oudste.” Dan sleur hy jou met sy uiteensetting mee tot aan die einde. En soms is dit die slotsom wat ʼn mens soos ʼn voorhamer tref, soos in ʼn ander vertelling: “Só leer jy jou vriende ken. Partykeer is vriende die grootste kaktusse in jou lewe.” ʼn Mens wonder dan nie net oor jou eie vriende nie, maar ook oor wat se vriend jý self is . . . Nadat jy Embrace Jou Kaktus gelees het, sal jy beslis anders begin dink oor vriendskappe, verhoudings en ander uitdagings, soos daardie “geld uit die buiteland” waarvoor jy dalk nou al so lank wag . . .</o:p>

Ek wens ‘n paar van die goed wat ek al moes lees, was so glad geskryf. Daar is ‘n heerlike vloei en vaart. Dr Theo kry dit reg om presies te sê wat hy wou. Kry dit ook reg om pitkos te gee sonder dat dit ooit prekerig voel. En ek het ‘n paar keer lekker gelag, en die ernstige dele is net so treffend. Maar vir my bly ‘n lekker skryfstyl altyd die heel belangrikste, en dis daar. ‘n Mens kan sien hy is gewoond aan kommunikeer, so ‘n mens beweeg moeiteloos van een bladsy na die volgende.</o:p>

- François Bloemhof - multi-pryswennende Afrikaanse outeur, dramaturg, komponis, kopieskrywer en rolprentresensent.

</o:p> 

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

EMBRACE JOU KAKTUS

EMBRACE JOU KAKTUS